Tuisblad Wie is ons? Wat doen ons? Kalender Gallery Laai af Kontak Getuies
Welkom
by die webtuiste van Die Akker Christelike Kerk. Ons is 'n kerk wat voluit leef, sonder om 'n kompromie te tref, tot die wederkoms van ons Koning Jesus. Die Akker is 'n lewende organisme wat uit normale mense bestaan wat glo dat Jesus vir ons 'n vol lewe gegee het en dat Hy die antwoord is vir alles wat op ons pad mag kom. Jy is nie alleen nie, saam kan ons 'n familie vorm wat mekaar na groter hoogtes kan aanmoedig en help.
Kopie Reg ©2009 Die Akker. Alle regte voorbehou.