 |
 |
 |
 |
- Om meer te leer van wie Die Akker is bied ons ‘n Intreesel (Fondasiesel) op Woensdagaande.
- Vir julle wat tuis is in Die Akker bied ons Span Opleiding Sessies (SOS) wat jou sal leer hoe jy in ‘n span kan werk en hoe jy Markus 16 : 15 tot 18 ‘n realiteit in jou eie lewe kan maak:
- Mar 16:15 -18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
En Hy het vir hulle gesê: "Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.
- Kontak ons kantoor by info@dieakker.co.za vir meer inligting.
|
|
|