Intreesel

Ons glo dat jy nie net blindelings moet deel raak van ‘n gemeente nie.

Hebreers 13:7 sê vir jou dat jy die geloof van die wat oor jou aangestel is moet navolg.

Die geloofs onderwerpe wat bespreek word in die Intreesel sal vir jou ‘n kans gee om te kyk of jy jou geloof saam met ons teologie in Die Akker kan skaar.

Jy is welkom om ons te kom leer ken terwyl ons deur hierdie kursus werk.

 

Onderwerp Lees
Wat glo ons?
Redding
Kerk
Finansies
Ons geestes wêreld

Comments are closed.