Omgeegroepe

Handelinge 2:42: “En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.”

In Die Akker moedig ons almal aan om deel te word van ‘n omgeegroep sodat ons kan volhard in die gemeenskap van gelowiges, mekaar kan ondersteun en werklik ‘n familie vorm.

Ons omgeegroep leiers is:

Lewensselle op Dinsdae

Jerry en Andrie Bouwer – Albertskroon
Kontak Jerry by 082 854 6157

Lewensselle op Woensdae

JD en Melanie Bredenkamp – Cresta
Kontak JD by 083 304 0573

Stephan en Daphne de Swardt – Cresta
Kontak Stephan by 073 507 6140

Hannes en Helena van Zyl – Berario
Kontak Hannes by 084 585 7873

Manne bid op Vrydae 5am Linden

Stephan en Daphne de Swardt
Kontak Stephan by 073 507 6140

JD en Melanie Bredenkamp
Kontak JD by 083 304 0573

Vroue bid op Dinsdae 10am 

Kontak Marinda by 0825567902

 

Jong Volwassene Sel – “JOE Crew” (13jr + tot Graad 12) – Vrydae

Leon en Suzanne 
Kontak Leon by 060 949 6205
Jy is ook welkom om ons te volg op facebook:

Jew crew icon

Kontak die kerkkantoor vir meer besonderhede by 073 419 2795 of e-pos ons by info@dieakker.co.za

Comments are closed.