Handelinge 2:42: "En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede."
In Die Akker moedig ons almal aan om deel te word van 'n omgeegroepe sodat ons kan volhard in die gemeeskap van gelowiges, mekaar kan ondersteun en werklik 'n familie vorm.
Ons omgeegroepleiers is:
Intree Sel - Woensdae
Hein en Marinda Geyer - Northcliff
Kontak Hein by 082 330 0595
Verhouding Sel - Woensdae
Stephan en Daphné de Swardt - Cresta
Kontak Stephan by 073 507 6140
Lewens Sel - Woensdae
Siegfried en Liesl Maré - Linden
Kontak Siegfried by 084 629 1572
Jong Volwassene Sel (13jr +) - Vrydae
Louis en Annelize Botha - Linden
Kontak Louis by 082 852 3621
Kontak die kerkkantoor vir meer besonderhede of e-pos ons by : (info@dieakker.co.za)