Spanwerk

Raak Betrokke:

Ons sien Die Akker as een groot gelukkige familie waar ons almal saam werk om elkeen sy deel te doen.

Oorsieners Span
Kontakpersoon: Stephan (073 5076 140)
Verantwoordelik vir die algehele opstel en werking van al die fasiliteite voor en tydens die kerkdiens op Sondae.

Klank Span
Kontakpersoon: Jerry (082 854 6157)
Verantwoordelik vir die oprig en afbreek van die klanktoerusting elke Sondag en die klank, opnames en projektor gedurende die diens.

Lofprysing Span
Kontakpersoon: Tanya (082 852 8348)
Die span lei die lofprysing elke Sondag tydens die diens en oefen Donderdagaande om 6:30nm.

Gasvryheid Span
Kontakpersoon: Andrie (073 286 2997)
Verantwoordelik vir die koffie en tee en ingangdekor van die saal.

Verwelkomings Span
Kontakpersoon: Hein (082 330 0595)
Verantwoordelik vir die verwelkoming van besoekers by die saal se ingang.

Akker Kidz (Kinderkerk)
Kontakpersoon: Ria (072 542 0855)
Verantwoordelik vir die organisering van die kinderdienste en leermateriaal.

Comments are closed.