Uitreike in die vooruitsig is:
- Februarie: Swaziland
- Maart: Mauritius
- April: Swaziland
- Mei: Congo
- Augustus: Swaziland
- September: Mauritius
Asb bid of jy nie by een van die uitreike kan betrokke raak nie. Die Here het nie verniet gese gaan na al die nasies toe nie, dit verander jou lewe as jy gaan! Dis absoluut awesome om gebruik te word deur Hom!
Die Here het al amazing wonderwerke gedoen om mense op uitreike te laat gaan!