ONS OMGEEGROEPE
- Vrydagoggende 05h00 – 06h00 (Manne Bid). Kontak Hein – 082 3300 595
- Sondagoggende 6h00 – 7h00 (Almal Bid) in die skoolsaal van Laerskool Louw Geldenhuys
- Dinsdagoggende 09h00 – 12h00 (Dames Groep) saam met Marinda. Kontak Marinda – 082 556 7902
- Woensdae aande een keer per maand ons almal saam. Venue sal bevestig word.
Jerry en Andrie Bouwer – Albertskroon
Kontak Jerry by 082 854 6157
Hannes en Helena van Zyl – Berario
Kontak Hannes by 084 585 7873
Jerry en Andrie Bouwer – Albertskroon
Kontak Jerry by 082 854 6157
Hannes en Helena van Zyl – Berario
Kontak Hannes by 084 585 7873
JD en Melanie Bredenkamp – Cresta
Kontak JD by 083 304 0573
Jacques en Maria Stevenson
Kontak Jacques by 082 857 7796
5am Berario
Hein Geyer
Kontak Hein by 082 330 0595
JD Bredenkamp
Kontak JD by 083 304 0573
ONS GLO IN MEKAAR
Die Akker bied verskeie platforms waar jy kan inskakel. Kontak gerus die Leiers van elke span as jy geroepe voel om betrokke te raak.
Oorsieners Span
Verantwoordelik vir die algehele opstel en werking van al die fasiliteite voor en tydens die kerkdiens op Sondae.Kontakpersoon: Danie (073 443 1787)
Klank span
Verantwoordelik vir die oprig en afbreek van die klanktoerusting elke Sondag en die klank, opnames en projektor gedurende die diens.Kontakpersoon: Jerry (082 854 6157)
Lofprysing Span
Die span lei die lofprysing elke Sondag tydens die diens en oefen Donderdagaande om 6:30nm.Kontakpersoon: Tanya (082 852 8348)
Gasvryheid Span
Verantwoordelik vir die koffie en tee en ingangdekor van die saal.Kontakpersoon: Andrie (073 286 2997)
Verwelkomings Span
Verantwoordelik vir die verwelkoming van besoekers by die saal se ingang.Kontakpersoon: Hein (082 330 0595)
Akker Kidz vorm deel van die bedieninge van Die Akker. Dit is ‘n geleentheid om dissipels te maak van selfs die kleinstes onder ons. Passievolle en sorgsame spanlede vorm en lei die kleinste dissipels by ons gemeente. As jy geroepe voel om die kleinspan besig te hou op kreaktiewe maniere soos kuns, dans, sang en selfs optredes – skakel gerus in.