06 Januarie 2019  – Siegfried Maré

Eerste Liefde: God is in Jou Planne

Siegfried gesels oor hoe jy God moet insluit in jou Nuwejaarsplanne. Hoe jou eerste liefde God is en hoe hy moet seevier in al jou besluite die jaar.
Kernwoord: Virtue. Eerbaarheid. Gen.20