HOEKOM JESUS…want deur Jesus kry ek alle geestelike gawes (Siegfried Maré)
EFÉSIËRS 1:3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus.
God wil ons seën met ALLE geestelike gawes (seëninge), ons moet daarna streef en dit begeer! Hoe kry ons dit? Siegfried kyk na drie punte:
- Vertrou in Christus
- Ontvang al die geestelike gawes – neem ‘n attitude aan van “die Here IS lief vir my en Hy WIL vir my gee”
- Wees in Christus – neem jou amp op!