Project Description

13 Januarie 2019  – Siegfried Maré

EK KAN: In my eerste liefde vir die Here bly loop

1 Johannes 4 vers 19: Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.

Hoe lyk jou liefdesmondering en hoe bly jy dag-na-dag daarin leef?