Om dissipels te maak (Siegfried Maré)

Deel 5: Die Here voorsien vir Sy dissipels met dit wat Hy wil hê hulle moet deel.

Jesus is God en Hy is waarlik die Here.

Die Here gee vir jou die vermoeë en hulpbronne om die verhouding, wat ons vir ander mense met Jesus wil hê, en wat ons met Hom het, moontlik te maak.

WEB

W – Wees gestuur
Wees gehoorsaam aan die Here.
E – Eer
Eer die Een wat jou gestuur het. Eer Jesus.
B – Bid
Bid. Praat met die Here.

Wanneer jy mense lief het en hulle eer, kan jy in hulle harte inkom.