Wat is dankie-sê? (Delmaine Fritz)

Sê jy dankie? Hoekom?

John Henry Jowett het treffend gesê: “’n Lewe sonder dankbaarheid is sonder liefde en passie. Hoop sonder dankbaarheid kan nie ver sien nie. Geloof sonder dankbaarheid het ‘n gebrek aan krag en deursettingsvermoë. Enige iets wat geskei is van dankbaarheid is gewond en loop mank op die lewenspad verder.”

Sjoe, soos ons Engelse vrinne sê… it cuts deep, nê? In hierdie boodskap gaan ons bietjie explore wat dankie-sê is. Ons gaan kyk na geleenthede waar Jesus dankie gesê het toe Hy op aarde saam met ons was en van die resultate daarvan. Daar kom ‘n dag wat Jesus vir jóú ook ‘n groot dankie wil sê!

Hoekom?

Kom vind uit!!