Project Description

16 December 2018 – Hein Geyer

EK KAN: Bid! Ek MOET bid! Maar WIL ek bid?

Hein kyk na dele in Matteus 6 waar Jesus ons leer hoe om te bid – laat U WIL geskied!