23 December 2018 – Hein & Marinda Geyer

Jesus – die ENIGSTE rede vir Kersfees

Jesaja 9 vers 5-6: Daar is vir ons ’n Kind gebore! Dit is ’n Seun wat aan ons gegee is! Hy sal oor ons regeer en sy koninklike titels sal wees: Spesiale Raadsman, God wat sterk is, Ewige Vader, Koning van Vrede. Sy koninkryk en mag sal aanhou uitbrei en Hy sal vir altyd vrede bring. Hy sal vir altyd op Dawid se troon sit en sy koninkryk met regverdigheid en billikheid regeer. Daarvoor sal die absolute goedheid van die Here die Almagtige sorg. (Die Boodskap)
Ons enigste blywende geskenk, is ‘n lewe deur Christus. Ons spiritual power couple, Hein en Marinda, kyk saam met ons na die groot en enigste Rede vir Kersfees.