3 Maart 2019 – Liesl Maré
EK KAN…Smag
Psalm 63:2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in ‘n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Is dit okay om te begeer? Wat is die verskil tussen begeer en smag?
Liesl kyk na dit waarvoor God ons gemaak het – verhouding met Hom, en smagting is wat dit moontlik maak.
Ons kyk ook na die verskillende begeertes wat die smagting na God, Sy teenwoordigheid, Sy Lewende Water kan vervang. Dis soos kitskos vs heilsame kos, in die langeduur gaan dit ons uitgeteer en ondervoed los.
Kom drink saam…