In vers 1 van Psalm 15 vra Koning Dawid twee vrae: “Wie mag vertoef in u tent?” (ons tydelike stap met God op aarde) en “Wie mag woon op u heilige berg?” (ons ewige woon by God in Sy heiligheid). Ons kyk na ons afhanklikheid van God op aarde sodat ons ‘n ewigheid saam met Hom kan spandeer.
30 Maart 2025: Onwankelbaar – Deel 2: Ons afhanklikheid van God op aarde en vir ewigheid. (Adéle van der Walt)Die Akker2025-04-07T11:10:22+02:00