Die punt van my storie (Siegfried Maré)
Deel 2: Geloof in God
Elke storie moet ‘n punt hê en elke punt moet ‘n storie hê. Wat is die punt van jou storie? Siegfried gesels verder oor “Die punt van my storie”, en hy gaan kyk na die tweede PUNT van die ses basiese dinge: Geloof in God.
As jy dalk verlede week se preek gemis het oor die eerste PUNT, “Bekering van dooie werke”, vat ‘n tydjie en gaan luister gerus daarna.