Ek en jy IN Jesus Christus…kinders van ons Hemelse Vader (Siegfried Maré)
Galásiërs 4:7 Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus.
Ek is ‘n kind van die Here; ‘n erfgenaam.
Wat beteken dit?
Wat is myne; wat kan ek verwag; wat kan ek droom? En hoe mis ek nie daarop uit nie? Siegfried gee vir ons antwoorde hierop uit die Woord.