2 December 2018 – JD Bredenkamp
EK KAN: Bid
JD gesels met ons oor die volgende drie punte:
1. Ek… in Christus
2. Kan… het die vermoë en reg
3. Bid…om ‘n opregte gesprek te voer,
Skrifte:
Johannes 15 vers 1-8
Galasiers 6 vers 7-8
Romeine 8 vers 1-3
Lukas 18 vers 9-14