23 September 2018 – Siegfried Mare

Ek kan BID: Ons kan seker wees God hoor ons as ons bid.
Psa 4: 2 As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed!

Gebed bestaan uit:
Ek wat iets vra
God wat hoor; en
God wat antwoord

Bid is nie net vra nie maar ook God ons Vader in die hemel, wat antwoord.