EK KAN…EER (Liesl Maré)
In ‘n wêreld waar eer glad nie die norm is nie, kyk ons na die Woord en wat die Woord sê oor eer. Wie moet ons eer en hoekom; wat beteken dit om te eer?
Kom hoor wat die kultuur is wat God graag wil skep in Sy mense, kontra van die kultuur wat in die wêreld heers.