Ek KAN…geestelik volwasse wees (Hein Geyer)

Mat.5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

Geestelike volwassenheid beteken dat ek begin verantwoordelikheid neem vir my denke. Ons deel ‘n paar gedagtes oor ons denke en hoe dit “LAAT U KONINGRYK KOM” affekteer.