Project Description

9 September 2018 – Siegfried Mare

Ek kan geluk ervaar: Heb 13:13 – Hoe kan jy ander mense gelukkig maak? Die wete dat jy alles in jou het om ander mense gelukkig te maak. Mense om ons weet dat hulle geluk kan kry deur God, maar twyfel steeds, oor hulle nog nie God gesien of ervaar het nie.