EK KAN…groei in my liefde – Siegfried Maré
Om te groei in liefde beteken dat ek moet verander. Om dinge anders te doen, moet ek:
1) Weet HOEKOM ek dit anders moet doen.
2) Leer HOE om dit anders te doen.
3) DOEN.
Siegfried se tema herinner weer aan die woorde van Victory Weekend 2019: “The goal of Christianity is Christ-likeness. To the degree that if we are not Christlike in our attitudes, motives, actions, or speech, we need to change. In other words, we all need to change.”