EK KAN…Hom loof en vertrou, want Hy veg vir my Land (Marinda Geyer)
Op die vooraand van die verkiesing, gesels Marinda oor ons Here se hart vir ons en ons land, en kyk na die volgende vier punte:
- Die Here het vir ons hierdie land gegee, for a time such as this.
- Hy veg vir ons. Die Here sê: moenie vrees nie, hierdie geveg is NIE joune nie, dit behoort aan My.
- As gevolg van gehoorsaamheid, het ons ‘n erfenis.
- Ons kan vir Hom dankie sê en in Sy rus ingaan.
As ons ons land en sy agendas vir die Here gee gaan Hy vir ons ook ‘n uitkoms gee – ons moet Hom net vertrou. Dankie Here, dat ons land aan U behoort.