31 Maart 2019 – Siegfried Maré
EK KAN…in die liefde van my Here bly.
John 14:23 Jesus answered and said to him, “If anyone loves Me, he will keep My word; and My Father will love him, and We will come to him and make Our home with him.”
Hoe lyk iemand wat altyd in die liefde van ons Here bly? Hoe lyk iemand wat radikaal vir die Here lewe?
Gaan ek doen wat reg is al beteken dit dat die wêreld teen my gaan opstaan?
Is ek bereid om dit wat die Woord sê bo alles in my lewe te sit?
As die wêreld en die kultuur teen my opstaan, wat voel ek?
Wil ek dít oplig wat ek weet belangrik is vir my Here?
Doen ek die Woord van die Here Jesus, of leef ek soos die wêreld om my?
Skud my Here, sodat ek opreg in U liefde kan wandel…