14 April 2019 – Siegfried Maré
EK KAN…Jesus se liefde uitleef by my werk.
Maar hoe doen ek dit?
Die sleutel lê opgesluit in hierdie kragtige woorde van 1 Johannes 2:5
“Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.”
Siegfried kyk na hoe ons Jesus se liefde 24/7 in ons alledaagse lewe en werk kan ervaar en uitleef.