21 April 2019 – Hein Geyer

EK KAN,,,LEWE!

1 Kor: 15:45: So is daar ook geskrywe; Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees!

Lewendmakende Gees…wat verstaan ek en jy regtig van léwé? Dit is ‘n diep vraag en met die viering van Paasnaweek besin ons oor wat dit regtig vir ons beteken….verlossing van slawerny en die herstel van die lewe wat ons verloor het in die tuin van Eden!