Project Description

03 Februarie 2019  – Siegfried Maré

Ek KAN…die seën van die Here ervaar

Mat 16:19 “Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van die hemel gee, en wat jy op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat jy op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly.”