EK KAN…volwasse raak in my gees (Siegfried Maré).
Johannes 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
Is dit my gees, God se Gees of ‘n vuil gees? Wat is my “attitude” oor die vraag:
- Hoe voel ek oor die vraag?
- Wat is my houding rakende die geesteswêreld?
- Wat is my standpunt?
Siegfried kyk na hoe ons geestelik meer volwasse en sensitief kan raak.