Ek KAN…volwasse raak in my getrouheid (Siegfried Maré)
2 Petrus 1:8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie;
Die afgelope paar weke het ons gekyk na getrouheid – die karaktertrek oftewel hart daarvan, asook die areas in ons lewens waarin God van ons verwag om getrou te wees. Hierdie Sondag kyk Siegfried na die HOE – hoe raak ek en jy volwasse in ons getrouheid?