Vergewe my my oortredings…Ek kan vry wees en groei in my kindskap in die Here (Siegfried Maré)
Matteus 6 vers 12-15 …en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose. “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.”
Siegfried sluit ons Onse Vader-reeks af met ‘n kykie na vergifnis en die vryheid wat dit bring.