7 October 2018 – Jerry Bouwer

Ek kan WEER OPSTAAN: As ek platgeslaan is – hoe staan ek weer op?
Wat is die geestelike toestand van ‘n persoon wat platgeslaan is? Dis ‘n toets van die fondasies van jou geloof.

Jerry gesels oor die stappe waardeer jy gaan as ‘n groot ramp jou tref en jy is platgeslaan en op jou kniee.