Gawes-reeks: Deel 4 – Genadegawes: Leraar, Bemoedigende Vermaner en Gewer (Liesl Maré)
Nou wéét ek, ek wéét ek is íets maar nog nie seker wat nie! Profeet en Dienaar klink wonderlik maar eish dit ‘tick’ nie al my boksies nie. Is ek dan ‘n krom vinger of ‘n halfwerkende been, of is ek dalk iets anders?
Kom ‘journey’ verder saam soos ons kyk na die Leraar, Bemoedigende Vermaner en Gewer en sien of een van daardie skoene dalk pas.
Wees ‘expectant’ om jou skeppingsdoel verder te ondersoek en ook dat God vir jou bemoedig daardeur.