Gee my vandag my daaglikse brood… Ek kan deel in die beloftes van die Here. (Siegfried Maré)
Romeine 4:21 …en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het.
Siegfried gesels verder oor ons Onse Vader-reeks, en kyk na wat dit vir ons beteken om in Vader se beloftes te deel. Hoe kan ek en jy in daai plek kom waar ons in hierdie guns en daaglikse seëninge kan leef?