Gawes-reeks: Deel 8 – Heilige Gees-gawes  (Liesl Maré)

Die laaste deel, maar beslis nie die minste nie van die gawes-reeks is die Heilige Gees se gawes. Soos ons al voorheen vertel het, is die kosbare Heilige Gees nie ‘n ‘optional extra’ nie en vorm Hy ‘n integrale deel van ons loop met die Vader en Jesus. Hy wil Homself en die Godheid laat openbaar – manifesteer. Kom ‘journey’ saam met ons deur die laaste groep gawes en kom leer hoe die Heilige Gees Homself wil openbaar aan mense.