HOEKOM JESUS…want Hy is my lewe! (Hein Geyer)

Romeine 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.

Hein deel met ons sy getuienis van hoe sy lewe verander het en beïnvloed is toe Jesus daarin ingekom het, en kyk na drie punte:

  1. Ek is ‘n nuwe lewe gegee deur Jesus Christus.
  2. Wat weerhou my vandag nog van hierdie lewe?
  3. Besef ek wat my weerhou en hoe gaan ek te werk om dit te verander? Veg ek daarvoor?  Maak ek dit myne?

Ons verklaar Jesus Christus as die enigste lewe!