HOEKOM JESUS…want in Jesus het ek lewe (Siegfried Maré)

ROMEINE 8:11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.

Jesus wil ons verryk deur Sy Gees. Hy wil nie net lewe gee nie maar ‘n RYKLIKE lewe – ‘n lewe in oorvloed.

Siegfried kyk na 3 punte:

  • Wie is die Heilige Gees vir my?
  • Wie is Christus in my?
  • Die Heilige Gees is my glorie – God met my is my glorie.