HOEKOM JESUS…want Jesus sê vir my alles wat Vader aan my wil openbaar (Siegfried Maré)

Mat 28:16-20 EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

Hoe kan ek ook my eie openbaring kry?
Hoe kan die Here met my praat?
Hoe kan ek seker wees Hy praat met my?
Hoe kan ek daai amazing daaglikse fellowship met God hê?
Wat het die Here vir jou bestel (appoint) om te doen – waar het Hy laaste met jou ontmoet en gesê “gaan doen dit”.

Vader WIL met ons praat!