HOEKOM JESUS…want saam met Jesus is Vader by my (Siegfried Maré)
Fil 4:9 En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.
Wie is Jesus vir my? Jesus het Vader vir my kom openbaar. Siegfried gee vir ons ‘n oorsig van die laaste drie weke se gesprekke met die hart om elkeen te encourage om self ‘n openbaring te hê van “God is met ons, ALTYD”.