HOEKOM JESUS…want Jesus is my Here (Siegfried Maré)

Jesaja 45:5 Ek is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie

In ons volgende aflewering van ons huidige preekreeks, HOEKOM JESUS, kyk Siegfried na JESUS AS ONS HERE, en wat dit beteken as ons verklaar:

  • God is Here
  • Jesus is my Here
  • Ek is verborge in die Here

Wie is Jesus vir jou?