Project Description

Jesus kan deur my ‘n verskil maak (Siegfried Maré)

Johannes 20:21 Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.

Evangelism is introducing someone else to someone you know – Evangelism is introducing someone to the God you know.

 Jesus stuur ons soos Hy gestuur is. Hoekom is hierdie gestuur wees so belangrik? Wat beteken dit om die rol van ‘n gestuurde ons eie te maak; die gewaad van koninklike priesterskap aan te trek? Om ‘n gestuurde te wees in nie net “nog ‘n werk” of ‘n “add-on” nie – dit is ons rede, en Jesus voorsien die patroon vir die gestuurde Christen.