Jesus kom weer! Hoe wag ek goed? (Liesl Maré)
Jesus kom terug – Hy het dit gewaarborg. Die vraag is egter of Hy, wanneer Hy terugkom, geloof en afwagting by ons gaan vind vir hierdie wederkoms?
Ons kyk na hoe die wêreld gaan lyk voor Hy terugkom, en ook na hoe die Bruid veronderstel is om te lyk.