Project Description

Jesus Christus – ons fondasie (Siegfried Maré)

1 Korintiërs 3:11 Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.

Siegfried gesels met ons oor hoe om ons geestelike huis te bou met Jesus Christus as hoeksteen en fondasie. Om jou huis seker te maak, moet jy sekere goed doen – maar wat?

Kom ons versterk vandag ons geestelike fondasie deur opreg met onsself te wees, geregtigheid te doen en God se Woord te spreek oor en in elke situasie.