Jy is meer as oorwinnaar deur Jesus – deel 2 (Siegfried Maré)
Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.
In hierdie tweede deel van sy boodskap, kyk Siegfried na al die giants (struikelblokke) wat ons moet oorkom om in die Beloofde Land (oorwinnaarslewe) te bly. Vader maak ons vandag weer dapper om op te staan en te veg vir dit waarvoor Jesus op die kruis gesterf het.