Laat U koninkryk kom…sodat ek kan groei in my deel wees daarvan (Siegfried Maré)

Matteus 6 vers 10: Laat U koninkryk kom, laat U wil geskied soos in die hemel net so ook op die aarde;

Vir my om die Koninkryk te laat kom, moet ek besef wat dit is.

Koninkryk is in my.

Die Koninkryk is vir God.

Die Here gee vir my ‘n plek van dominion.

Die Here gee vir my die outoriteit om te gaan heers.

Dit is in God se raadgewing.

Dit is in gehoorsaamheid.

Dit kan weggevat word.