Project Description

Laat U wil geskied; EK KAN groei in my deelname daarin (Siegfried Maré)

Johannes 4:34 Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring.

Siegfried gesels verder oor ons Onse Vader-reeks, en kyk na die sewe eienskappe wat Vader se Wil verteenwoordig.