Laat U Wil geskied! (Hein Geyer)

Rom: 8:2 Die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het jou bevry van die wet van die sonde en van die dood!

God se wil vir ons is LEWE!