28 Mei 2018 – Siegfried Marais
Die Here raak jou aan sodat jy kan voel. Wees gegrief as iets jou hart aanraak en dit jou onstel, maar die Here vir ons vergifnis. Jy sal ervaar hoe jou hart weer veilig voel by Jesus. Ons is nie magteloos nie, die Here staan vir ons.